Michelle Rodriguez

Michelle Rodriguez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rodriguez in 2018

Geboortenaam Mayte Michelle Rodriguez
Geboorte 12 Julie 1978 (1978-07-12)
San Antonio, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michelle Rodriguez (gebore 12 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Girlfight (2000), The Fast and the Furious (2001), en Avatar (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy